Waldemar pelser biography of mahatma
Waldimar Pelser se loopbaan in die Afrikaanse mediabedryf het hom al op verskeie interessante paaie geneem, en die rigting wat dit nou ingeslaan het, is ook een vol heerlike uitdagings. Hy is besonder dankbaar vir die geleentheid wat hy gekry het. Een ding wat hy al vroeg in sy lewe geleer het, is dat wanneer so iets oor jou pad kom, moet jy dit aangryp.
Om diep te duik in enigiets: van balansstate tot draaiboeke en dit is wat dit so lekker en uitdagend maak. Oor Afrikaans en sy liefde vir sy moedertaal, gesels Waldimar gemaklik. Vandat hy 21 jaar gelede sy loopbaan as joernalis by Die Burger afgeskop het, werk hy in Afrikaans. Glo hy dus daar is genoeg geleenthede om in Afrikaans te kan werk?
Mahatma Gandhi, Durban &.
Daar is baie Afrikaanse mense wat in Engelse werkplekke is, maar steeds tuis Afrikaans praat en steeds Afrikaanse kultuurgoedere om hulle bymekaar maak. Dis daarom dat goeie gehalte Afrikaanse inhoud vir ons hier by kykNET so belangrik is. Ek is ook deeglik bewus van die ongelooflike Afrikaanse talent wat hier beskikbaar is. Daai talent kan vinnig kwyn indien daar nie meer werk is nie.
Een van die uitdagings wat die nuwe werk gebring het, is dat sy kantoor nou permanent in Johannesburg is. Die res van die week het hy in Rapport se kantore in Kaapstad gewerk. Ek dink net ek gaan die twee honde meer mis as wat hulle my gaan mis. Oor die toekoms van Afrikaans sit Waldimar geensins in sak en as nie. Ons sal dit beslis nie alleen kan doen nie.
Dit sluit Afrikaanse koerante, tydskrifte, webblaaie, Afrikaanse teater en boeke en die hele Afrikaanse kultuuromgewing in.